Drie Slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
updated on Apr 24, 2023
R 990 000

WEB REF: 571357

Property Summary
  • Selling Price R 990 000
  • Property Type House
  • Erf Size 484 m2
  • Rates & Taxes R 1116.01


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
Description

Pragtige gesins/aftree huis in 'n veilige omgewing.. Die eiendom is 'n voltitel eiendom. Toegangsbeheerde hekke met sekuriteit. Die huis bestaan uit drie ruim slaapkamers met baie ingeboude kaste. Twee badkamers met 'n en-suite badkamer aan die hoofslaapkamer. Gesellige sonstoep voor en 'n grasdak lapa in die tuin, Die Agterste stoep is ook toegmaak vir 'n werkskamer. Netjiese plaveisel om die huis en voor die motorhuis, min moeite om skoon te maak en maklik om te onderhou. . Wendy huis vir gereedskap. Dubbelmotor huis met 'n netjiese dubbel afdak. Water tank en druk pomp. Voorafbetaalde krag meter is reeds geinstalleer.. Die vloerbedekking is teƫls en matte. Die huis is goed instand gehou en is net reg vir intrek, Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.

Additional Features
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Lapa
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Wendy House
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)