Dubbelverdieping drie slaap kamer huis te koop in Naboomspruit.
updated on Apr 24, 2023
R 1 800 000

WEB REF: 592517

Property Summary
  • Selling Price R 1 800 000
  • Property Type House
  • Erf Size 687 m2
  • Rates & Taxes R 919.32


  • Beds 3
  • Baths 3
  • En-Suite 2
  • Garages 2
  • Pool Yes
Description

Dubbel verdieping Gesins huis te koop in ‘n veilige kompleks. Hierdie is ‘n voltitel eiendom in ‘n kompleks die kompleks is diere vriendelik. Hierdie uitsonderlike huis is perfek geleë in die kompleks met eie toegang tot die aangrensende golfbaan. Die dubbel verdieping huis het ‘n pragtige uitsig oor die onmiddelike omgewing. Die grondvloer se vertrekke sitkamer, eetkamer, kombuis, sonstoep, lapa, garage en een afdak is lekker ruim en toegangklik van die een vertrek na die ander. Die hoofslaapkamer is op die eerste vloer met ‘n en-suite badkamer en balkon. Die trappe is aantreklik en hier is ook ‘n hysbak vanaf die grondvloer na die eerste vloer, baie gerieflik.Hier is ook ‘n studier kamer met ingeboude kaste. Die twee gaste kamers is op die grondvloer, een kamer het ‘n en-suite badkamer en daar is ‘n ander apparte gaste badkamer. Hier is twee groot afdakke langs die huis, die een akkomodeer ‘n ry huis/motor home, Wendy huis vir die tuingereedskap en baie oppervlakte vir ‘n werks area. Dubbel motorhuis met pragtige hout deure, afstandbeheer. Hier is ‘n swembad, ‘n privaat tuin en ‘n lekker kuier area. Die sterk boorgat voorsien water vir die huishouding en tuin , die huishouding is nie afhanklik van die Munisipale water nie. ‘n Voorafbetaalde krag meter is reeds geinstalleer. Hier is ‘n sonpaneel geyser en ‘n 10 KVA sonkrag sisteem. Hierdie huis is uiters geskik vir jong werkende mense met skoolgaande kinders. Hier kan mens intrek en net begin leef, alles is onder een dak. Kontak my vandag nog vir ‘n afspraak.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Alarm System
  • Auto Garage Doors
  • Balcony
  • Borehole
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Lapa
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Pool
  • Security Bars
  • Security Doors
  • Solar Heating
  • Sprinkler
  • Study
  • Wendy House
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)