Drie slaapkamer huis met dubbel motor huis te koop in Naboomspruit.
updated on Mar 30, 2023
R 1 000 000

WEB REF: 604368

Property Summary
  • Selling Price R 1 000 000
  • Property Type House
  • Erf Size 600 m2
  • Rates & Taxes R 710


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
  • Parking Bays 2
Description

Perfekte aftree huis, ideale gesins huis! Die huis is geleê in 'n veilige area van die dorp in 'n kompleks met 24/7 sekuriteits toegangs.hekke. Voltitel eiendom. Geen maandelikse heffing, slegs 'n hek fooi. Hierdie lieflike ruim huis bied 'n apparte sitkamer met gelamineerde vloer bedekking. Die res van die vloer bedekking deur die huis is teëls . Aantreklike ingangs portaal. Hier is drie ruim slaapkamers en twee badkamers, die hoofslaapkamer met 'n en-suite badkamer. Eetkamer het 'n skuifdeur wat uitloop, na die buite stoep. Ruim kombuis met pragtige hout ingeboude kaste, opwas en 'n spens. Dubbel motorhuis met 'n toegangs deur wat in die huis ingean.. Stewige afdak vir twee voertuie en 'n karavaan. Water tak en drukpomp. Grasdak lapa. Watertank en drukpomp. Voorafbetaalde krag meter. Die voortuin het 'n hoë muur wat baie privaatheid skep hier by die voorstoep. Hierdie is 'n intrek en bly huis. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak. Kom kyk gerus.

Additional Features
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Lapa
  • Laundry
  • Pantry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Scullery
  • Security Doors
  • Wendy House
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)