Twee slaapkamer huis te koop in Naboompsruit.
updated on Oct 02, 2024
R 1 250 000

WEB REF: 729306

Property Summary
  • Selling Price R 1 250 000
  • Property Type House
  • Erf Size 624 m2
  • Rates & Taxes R678.88
  • Monthly Levy R250.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
  • Parking Bays 4
Description

Pragtige huis in 'n veilige kompleks met 24/7 toegangsbeheerde hekke. Hierdie is 'n voltitel eiendom. Die Kompleks is diere vriendelik. Hierdie huis is perfek geleë met mure reg rondom. Pragtige straatfront! Mooi voorstoep met hout tralie werk. Twee ruim slaapkamers, twee vol badkamers. Oopplan sitkamer , eetkamer en kombuis. Lekker groot kombuis met baie ingeboude kaste, spenskas en 'n apparte opwas. Dubbel motorhuis, apparte ingang vir ‘n karavaan, Groot afdakke, netjiese plaveisels. Stoor kamer vir tuingereedskap. Twee water tanks, een vir Munisipale water met ‘n druk pomp en een vir reënwater. Hierdie eiendom word baie goed instand gehou . Voorafbetaalde kragmeter reeds geinstalleer. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak. Kom kyk gerus!

Additional Features
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Laundry
  • Pantry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Scullery
  • Security Doors
  • Sprinkler
  • TVRoom
  • Wendy House
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)