Drie slaapkamer huis te koop in Naboomspruit/ Mookgopong
updated on Feb 21, 2025
R 1 260 000

WEB REF: 731983

Property Summary
  • Selling Price R 1 260 000
  • Property Type House
  • Erf Size 580 m2
  • Rates & Taxes R890.00


  • Beds 3
  • Baths 3
  • En-Suite 3
  • Garages 1
Description

Hierdie gesellige huis is nou die ideale aftree geleentheid. Kom kyk gerus! Hierdie is 'n Voltitel. eiendom. Die huis is geleë in 'n veilige kompleks met 24/7 beheerde toegangs hekke. Hier is drie slaapkamers, elke kamer het sy eie badkamer, so lekker gerieflik ingerig vir kinders, kleinkinders en gaste. Oopplan sitkamer eetkamer en 'n pragtige kombuis met solide hout kaste. Hier is 'n lekker naaldwerk werkskamer en kuier plekkie op die agterste stoep. . Die voorste stoep is toegemaak is met vensters en deure, dit is nou net die plek vir wintersmaande. Buite onthaal area met sement blad onder skadunet en 'n geboude braai, 'n lieflike kuier area vir die somersmaande. In die tuin is 'n verskeidnheid vrugte bome, hierdie bome gee koelte in die somers maande. Die grasperke is klein en maklik om te onderhou en met besproeiing in. Hier is een lang verlendge motor afdak/garage vir 'n motor en groot werk spasie. Die blinders in die vensters bly en die gordyn kappe bly net so. Die vloerbedekking is pragtige moderne teëls Hier is reeds 'n voorafbetaalde krag meter en 'n voorafbetaalde water meter. 2 X 2,500lt watertanks met 'n drukpomp, hier is altyd water! Kontak my vandag nog vir 'n afspraak, kom kyk gerus!

Additional Features
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Sprinkler
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)