Die Oog Aftree Landgoed Naboomsrpuit uitstekened drie slaapkamer huis te koop.
updated on Apr 21, 2023
R 1 800 000

WEB REF: 155221

Property Summary
  • Selling Price R 1 800 000
  • Property Type Retirement Village
  • Erf Size 128 m2
  • Rates & Taxes R 1367
  • Monthly Levy R 3416


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
Description

DIE OOG AFTREE LANDGOED IS BAIE GEWILD EN 'N GOED GEORGANISEERDE AFTREE OORD. Hierdie pragtige huis is ontwerp en beplan deur die eienaar en gebou vir 'n gerieflike en gemaklike aftree leefstyl. Die huis bied drie ruim slaapkamers, twee van die slaapkamers se skuif deure loop uit na die privaat binne hof en mooi tuin. Die voordeur is solidehout en nooi mens in na die oopplan sitkamer, eetkamer en braai vertrek. Die braai vertrek se konsetina skuif deure skuif oop en loop uit na die goedversorgde tuin en privaat binne hof. Die huis het sentrale verkoeling in, 'n kragomskakeling meganisme met batterye, kragopwekker en sonpanele vir krag ondersteuning. Die motorhuis is omskep na 'n kantoor, werkskamer en opwas gedeelte, baie gerieflik ingerig vir enige huis houding. Die dubbel motor afdak is toeganglik vir voertuie en 'n karavaan, hier is rakke in en baie pakplek vir karavaan toerusting. HIerdie huis is gebou met net die beste gehalte en goeie smaak, is perfek ingerig, hier kan mens met gemoedrus kom aftree en net begin leef. Die heffing sluit in buite geboue versekering, tuin dienste weekliks, skoonmaak dienste weekliks, water gebruik en gebruik van al die fasiliteite op die oord. 24/7 Sekuritiet, kom wees veilig en geniet 'n wonderlike aftrede!

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Breakfast Nook
  • Built in Cupboards
  • BuiltInBraai
  • Carport
  • Common Pool
  • Garden
  • Lapa
  • Laundry
  • Pantry
  • Shed
  • Solar Heating
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)