Drie slaapkamer grasdak huis by Die Oog Aftree Landgoed te koop Naboomspruit.
updated on Apr 24, 2023
R 1 800 000

WEB REF: 523197

Property Summary
  • Selling Price R 1 800 000
  • Property Type Retirement Village
  • Erf Size 155 m2
  • Rates & Taxes R 1362
  • Monthly Levy R 4091


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 1
Description

Die Oog Aftree Landgoed is een van die beste keuses vir U aftrede. Die Oog Aftree Landgoed is ‘n unieke aktiewe leefstyl woongeb ied, kom geniet elke dag die vakansie leefstyf. Die versorgings eenheid gee Mediese gemoedsrus. Veilige en rustige verblyf met 24/7 sekuriteits toegangs beheerde hekke. Hierdie pragtige drie slaapkamer huis is net reg vir intrek en bly. Die huis het ‘n grasdak wat die buite tempratuur afbring met +/- 6 grade, die huis is heerlik koel in die somer. Die eienaar het die grasdak aan die binnekant geseël met ‘n waterdigte produk wat geen stof deurlaat. HIerdie huis is altyd lekker skoon! Die ingeboude kaste is netjies afgewerk van goeie kwaliteit en gehalte, hier is genoeg pak plek reg deur die huis. In die kombuis en badkamers is graniet afwekings en die vloer teëls reg deur die huis is pragtig en sindelik. Die lapa is die hart en kuierplek van hierdie huis, hier is ‘n ingeboude braai, baie ingeboude kaste, drie skuifdeure wat uitloop na die privaat tuin. Al die deure en skuifdeure wat uitloop na buite het muskiet gaas. In die motor huis is kamer “loft” ingerig, oulik, ideale slaapplek vir kleinkinders. Met die hittepomp vir warmwater word krag bespaar, hier is ook ‘n voorafbetaalde krag meter. Die krag omskakelaar met batterye is in plek vir krag onderbrekings. Hier is twee motor afdakke met stewige rakke vir ekstra stoor plek, een toesluit motor huis en mooi netjiese plaveisel in die oprit voor die motorhuis. Die algehele huis, erf en omgewing is aantreklik en netjies. Kom geniet elke dag die Bosveld son en die heerlike vakansie atmosfeer! Kontak my vandag nog vir ‘n afspraak.

Additional Features
  • Auto Garage Doors
  • Built in Cupboards
  • BuiltInBraai
  • Carport
  • Common Pool
  • Garden
  • Guest Toilet
  • Lapa
  • Pets Allowed
  • Security Doors
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)