Die Oog Aftree Landgoed Naboomspruit Drie slaapkamer huis te koop.
updated on Jun 21, 2023
R 1 880 000

WEB REF: 574852

Property Summary
  • Selling Price R 1 880 000
  • Property Type Retirement Village
  • Erf Size 192 m2
  • Rates & Taxes R 1019.00
  • Monthly Levy R 4300.00


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 1
  • Parking Bays 1
Description

Die Oog Afree Landgoed naby Naboomspruit is een van die gewildste aftree geleenthede! Hierdie pragtige huis bied drie slaapkamers, twee badkamers, kombuis, eetkamer, sitkamer, stoep een toesluit motorhuis, afdak vir twee voertuie en parkering vir gaste. Die lieflike ooplan sitkamer en groot stoep met die ingeboude braai en konsertina skeufdeure wat uitloop na die tuin is die hartklop van hierdie huis, hier kan mens lekker kuier met kinders, kleinkinders en familie. Kom trek in, bly en begin leef. Die afwerkings in hierdie huis is duursaam en van baie hoë gehalte. Al die gordyne en blinders is ingesluit. Wat bied Die Oog? Hoë sekuriteit , 'n vankansie leefstyl atmosfeer. Leefstyl-dienste soos tuindienste, huis skoonmmak dienste 2 x per week, daaglikse bekostigbare etes, wasgoeddiens, motor wassery, haarkapper. Mediese gemoedrus. Warm en koue swembaddens, tennisbane, stap roetes. Wildsplaas roetes. By Die Oog word baie aktiwiteite en stokperdjies vir die inwonders aangebeid, kom skakel in en geniet ‘n wonderlike aftrede. Kontak my vandag nog vir ‘n afspraak.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Auto Garage Doors
  • Braai Area
  • BuiltInBraai
  • Carport
  • Garden
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Bars
  • Security Doors
  • TVRoom
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)