Twee slaapkamer huis met woonstel te koop in Naboosmpruit
updated on Sep 15, 2023
R 730 000

WEB REF: 143575

Property Summary
  • Selling Price R 730 000
  • Property Type House
  • Erf Size 1983 m2
  • Rates & Taxes R 449.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • Garages 2
  • Flatlets 1
Description

Pragtige grasdak rondawel huis met twee slaapkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis en een badkamer. Hier is ook 'n eenslaapkamer woonstel en 'n apparte rondawel vir 'n gaste kamer. Die lapa is die hartklop van die huis met geboude pilare by die ingang 'n groot grasdak wat die buite geboue verbind en het stewige tralie werke wat baie veilig is, hierdie lapa skep 'n baie mooi privaat binne hof. Hier is 'n voël hok vir 'n diere liefhebber. Een tandem toesluit motor huis. Die boorgat is sterk en die huis houding gebruik net boorgat water. Watertank en druk pomp. Hier is lieflike vrugte bome mango's, lietjies en koejawels. Die erf is toegespan met 1.8 meter draad aan die straat front, aan twee kante is daar mure. en aan eenkant gewone draad. Die huis is in 'n baie goeie omgewing van die dorp en binne loopafstand van die skole. Kontak my vandag nog vir jou afspraak!

Additional Features
  • Borehole
  • Braai Area
  • Burglar Bars
  • Garden
  • Lapa
  • Security Doors
  • Sprinkler
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)