Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
updated on Aug 15, 2020
R 620 000

WEB REF: 233449

Property Summary
  • Selling Price R 620 000
  • Property Type House
  • Erf Size 630 m2
  • Rates & Taxes R 580
  • Monthly Levy R 180


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 2
  • Garages 1
Description

Ideale aftree huis in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit. Voltitel, geen maandelikse heffings net die hek fooi. Die huis bied twee ruim slaapkamers met en-suite badkamers, oopplan sitkamer, eetkamer, kombuis en 'n lekker sonnige voorstoep. Voorafbetaalde krag en gastoof. Een motorhuis en 'n varswater watertank. Die erf is het hoë mure om wat baie privaatheid bied aan die eienaar. Die erf is vriendelik. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak. .

Additional Features
  • Breakfast Nook
  • Built in Cupboards
  • Burglar Bars
  • Garden
  • Guest Toilet
  • Security Doors
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)