Drie slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
updated on Apr 21, 2023
R 990 000

WEB REF: 514746

Property Summary
  • Selling Price R 990 000
  • Property Type House
  • Erf Size 580 m2
  • Rates & Taxes R 675


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
Description

Pragtige gesinshuis. Hierdie huis is baie goed geleë in 'n kompleks met 24 uur toegagsbeheerde hekke. Die huis bestaan uit drie slaapkamers, twee badkamers, ruim sitkamer, eetkamer met skuifdeure wat uitloop na die ingeboude braai area. Lieflike kombuis met baie ingeboude kaste. Dubbel motorhuis met 'n groot afdak , apparte afdak vir 'n karavaan. Baie privaat tuin en 'n heerlike koelte tuin in die somer, hier is plek vir 'n swembad! Hier is reeds palisades vir troeteldiere. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Breakfast Nook
  • Built in Cupboards
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Guest Toilet
  • Lapa
  • Pets Allowed
  • Security Bars
  • Security Doors
  • Shed
  • Sprinkler
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)