Drie Slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
updated on Oct 05, 2023
R 980 000

WEB REF: 593021

Property Summary
  • Selling Price R 980 000
  • Property Type House
  • Erf Size 403 m2
  • Rates & Taxes R 653.53


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 2
  • Garages 2
  • Parking Bays 4
Description

Perfekte huis vir beginners, enkel persone en ideaal vir aftrede! Voltitel eiendom. Hierdie pragtig huis bied, drie slaapkamers, twee slaapkamers het en-suite badkamers, baie gerieflik. Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Lieflike sonstoep met twee skuifdeure wat uitloop na die privaat tuin. Die tuin het 'n hoë muur om en skep soveel privaatheid vir die eienaars. Die motorhuis kan drie motors akkomodeer, Daar is ook baie netjiese pavleivel voor die motorhuis wat die geleentheid skep om 'n groot afdak vir 'n karavaan op te rig. By die agtgerdeur is 'n lekker kuier en braai area en reeds 'n geboude braai. Ekstras:- Apparte waskamer, punt vir 'n skottelgoed wasser, voorafbetaalde krag meter, watersuiweraar. dakvenster(skylite), kragomskakeling meganisme, son paneel warm water stelsel, , 5000lt watertank en drukpomp. Vloer bedekking is matte en teels. Kom geniet die rustigheid van die platteland. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.

Additional Features
  • Auto Garage Doors
  • Braai Area
  • Burglar Bars
  • Garden
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Solar Heating
  • Sprinkler
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)