Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
updated on Oct 05, 2023
R 820 000

WEB REF: 609679

Property Summary
  • Selling Price R 820 000
  • Property Type House
  • Erf Size 521 m2
  • Rates & Taxes R 749.20


  • Beds 2
  • Baths 1
  • Garages 2
Description

Pragtige huis vir beginners, aftrede en enkel persone. Die huis is in 'n veilige kompleks met toegang beheerde hekke, Vol titel eiendom en diere vriendelik. Hier is twee ruim slaapkamers, een volbadkamer en apparte gaste toilet. Mooi oopplan eetkamer, kombuiis en sitkamer, Lekker toe sonstoep met 'n lapa gedeelte voor, 'n lekker kuier en braai area vir Familie en vriende. Tussen die huis en die motorhuise is 'n lieflike privaat binne hof met 'n skadunet afdak en hekkie wat kan sluit. Hier is altyd water met die gerief van die watertank en drukpomp. Die tuin voor is toegemaak met 'n netjies hout heining wat gerieflik is vir troetel diere. Voor die motorhuise is netjiese plaveisel en 'n dubbel afdak. vir twee voertuie. Kom kyk gerus! Kontak my vandag nog vir 'n afspraak,

Additional Features
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Lapa
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Sprinkler
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)