Drie slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
updated on Dec 30, 2024
R 1 540 000

WEB REF: 704390

Property Summary
  • Selling Price R 1 540 000
  • Property Type House
  • Erf Size 630 m2
  • Rates & Taxes R800.00


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 2
  • Garages 1
Description

Uitstekende 3 slaap kamer huis te koop in Naboomspruit. Die huis is perfek geleë, baie privaat, in ‘n veilige kompleks met toegangsbeheerde hekke, 24/7. Voltitel eiendom en die kompleks is diere vriendelik. Met een woord “netjies soos ‘n speld!” “ Neet as a pin!” Die oopplan sitkamer en eetkamer het uitsonderlike hout plafonne en pragtige teël vloere wat mooi en aantreklik aansluit by die binne huis se versiering. Gerieflike kombuis met genoegsame ingeboude kaste en plek vir ‘n dubbel yskas. Twee pragtige slaapkamers met baie ingeboude kaste en elke kamer het ‘n en-suite vol badkamer, stort, handewasbak , toilet en bad. Een apparte aantreklike gaste kamer. Pragtige voorstoep wat toegemaak is met hout en muskietgaas, netjiese fakmanskap afwerking! Apparte waskamer met punte vir die wasmasjien, skottelgoedwasser , tuimel droër en ‘n ingeboude kas. Een motor huis met ekstra spasie vir pak plek . Dubbel motor afdak, skadunet wat nuut is. Die mooi tuin is kundig uitgelê vir lae onderhoud en waterverbruik. Hier is ook ‘n reën water tank vir die tuin met ‘n druk pomp. Die tuin ornamente en potte is ingesluit. Hier is ‘n buite kamer vir tuingereedskap. Ingesluit is ook ‘n watertank met drukpomp vir Munisipale water. Kontak my vandag nog vir ‘n afgspraak. Hierdie huis sal versker al die regte boksies afmerk.!!

Additional Features
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Sprinkler
  • TVRoom
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)