Four bedroom house for sale in Mookgopong
updated on Feb 20, 2024
R 1 360 000

WEB REF: 706392

Property Summary
  • Selling Price R 1 360 000
  • Property Type House
  • Erf Size 594 m2
  • Rates & Taxes R 834.50
  • Monthly Levy R 250.00


  • Beds 4
  • Baths 3
  • En-Suite 2
Description

Uitstekende vier slaap kamer huis te koop in Gholfpark. Hierdie pragtige huis is ‘n voltitel eiendom geleë in ‘n veilige kompleks met toegangs beheerde hekke 24/7. Perfekte aftree huis en ‘n lieflike en gerieflike gesinshuis. Alles is letterlik onder een dak, hier kan mens net intrek, bly en begin leef. Pragtige ruim huis met ‘n oop voorstoep , oopplan sitkamer, eetkamer , kombuis en ‘n appate opwas kamer, so gereiflik! Die eetkamer se deure vloei uit na die ingeboude braai en buite kuier area, alles is onderdak. Pragtige ruim hoofslaapkamer met en-suite badkamer, baie ingeboude kaste en skuif deure vloei uit na buite. Hierdie vertrek is lekker privaat en kan vir ‘n woonstel gebruik word. Drie slaapkamers met ingeboude kaste, een kamer met'n en-suite badkamer en een appartegaste badkamer. (Die huis bied dus vier slaapkamers en drie badkamers) Hier is drie watertanks 2,500, 1,000lt en 750lt en ‘n drukpomp. Die stoor kamer kan ‘n karavaan, bakkie en waentjie akkomodeer. Netjiese en stewige staal stuktuur afdak, vier voertuie kan met gemak hier parkeer. Die huis is netjies en skoon en word baie goed instandgehou. Internet/Fibre punt is reeds hier. Alleen Mandaat. Kom kyk gerus! Kontak my vandag nog vir jou afspraak. ,,

Additional Features
  • Breakfast Nook
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • TVRoom
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)