3 Slaapkamer huis te koop in Mookgopong Naboompsruit
updated on Jan 06, 2025
R 1 365 000

WEB REF: 706938

Property Summary
  • Selling Price R 1 365 000
  • Property Type House
  • Erf Size 625 m2
  • Rates & Taxes R796.02
  • Monthly Levy R250.00


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
Description

Beste van die bestes! Ruim, praktiese 'n gerieflike plan en uitleg, net mooi alles onder een dak!! Ideale aftree huis en perfekte gesins huis. Lekker groot erf 625 m². Hierdie uitsonderlike huis bied ‘n pragtige ingangs portal, apparte privaat sitkamer /TV kamer, oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis, lekker toe sonstoep vir die wintersmaande. Die hoofslaapkamer is ruim, baie ingeboude kaste, lugreëling en en-suite badkamer. Twee pragtige gaste kamers en ‘n apparte gaste badkamer. Die agterste stoep is volledig toegemaak met alleminium rame en skuif deure wat uitvloei na die agterste braai area wat ook volledige onderdak is. Dubbel motorhuis met afstandbeheer kontrole deure. Dubbel motor afdak, netjiee plaveisel. Karavaan afdak. Twee watertanks met ‘n druk pomp. Besproeiing in die tuin met ‘n tyd skakelaar meganisme Voorafbetaalde krag meter. Sentrale lugverkoeler reg deur die huis. Vloer bedekking:- Gelamineerde hout vloere en teëls. Apparte was en stryk kamer. Die Erf is groot, netjies afgekamp met ‘n lae muurtjie en kort palisades. Hierdie is ‘n voltitel eiendom geleë in ‘n kompleks met toegangsbeheerde hekke 24/7. Die Kompleks is diere vriendelik. Kontak my Vandag nog vir U afspraak om te besigtig.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Auto Garage Doors
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Lapa
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Sprinkler
  • TVRoom
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)