3 Bedroom Townhoue for sale in Mookgopong
updated on May 15, 2024
R 910 000

WEB REF: 708441

Property Summary
  • Selling Price R 910 000
  • Property Type House
  • Floor Size 149 m2
  • Rates & Taxes R514.00
  • Monthly Levy R1300.00


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
Description

Uitstekende Meenthuis/Townhouse te koop in Naboompsruit in ‘n veilige kompleks. Die kompleks is ommuur met ge-elektrifiseerde omheining bo op die mure, elke inwoner het sy eie in en uit gaan toegangsbeheerde afstand beheerde menganisme vir die hek. Die kompleks is in ‘n stil en veilige area van die dorp geleë. Hierdie huis is van ‘n uitstaande gehalte en uiters netjies, die binnehuis afwerklings is van die beste gehalte en die vakmanskap kan gekomplimenteer word. Pragtige volvloer teëls, graniet afwerkings in die kombuis en badkamers, moderne ligte, gehalte lugversorgers. Spesiale aangepaste blinders in die kombuis en die badkamers. Die hoofslaapkamer het baie ingeboude kaste, lugversorger en ‘n TV punt. Moderne en-suite badkamer. Twee gaste kamers met ingeboude kaste en ‘n pragtige gaste badkamer, netjies!! Ruim en lieflike oopplan sitkamer , eetkamer en kombuis. Dubbel motorhuis met hout oprol deure. Netjiese buite onthaal en kuier area met ‘n ingeboude braai. Voordele en bystand sisteme:- 5 Kva kragomskakeling(Inverter) en lithium batterye. Alles in die huis werk op hierdie sisteem behalwe die (stoof, lugreëlings en ketel) 2,500lt water tenk en druk pomp. Voorafbetaalde krag meter.(pre paid meter). Heffings: Dit sluit die geboue versekering in en die buite instandhouding van die eiendom. Die kompleks word goed bestuur deur die Beheerliggaam. Die kompleks is nie diere vriendelik nie. Kontak my enige tyd vir ‘n afspraak, kom kyk gerus.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Breakfast Nook
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Garden
  • Laundry
  • Security Bars
  • TVRoom
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)