2 Slaapkamer Meenthuis te koop in Naboomspruit
updated on Oct 27, 2025
R 750 000

WEB REF: 751325

Property Summary
  • Selling Price R 750 000
  • Property Type House
  • Erf Size 144 m2
  • Rates & Taxes R622.17
  • Monthly Levy R700.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 1
  • Parking Bays 1
Description

EKSKLUSIEVE ALLEEN MANDAAT Twee slaapkamer Meenthuis in 'n veilige kompleks. Moet nie hierdie geleenthied misloop nie, dit is nie elke dag dat so pragtige bekostigbare plek in die mark kom nie!!! Hier is slegs vier huise in die kompleks. Die kompleks voorsien water aan die eiendomme vir huis gebruik en vir die tuine. Elke inwoner het 'n afstandbeheer meganisme vir die hoof hek. Elke eenheid is privaat en het 'n geboude muur met palisades voor met 'n skuifhek wat kan sluit. Hier is 'n lieflike privaat tuin en 'n lekker oop sonstoep voor. Die sitkamer, eetkamer en kombuis is ruin en 'n mooi oopplan. In die kombuis is 'n kruideniersware kas, punte vir 'n skottelgoed wasser en wasmasjien. Twee pragtige slaapkamers:- hoofslaapkamer is ruim met 'n en-suite badkamer met 'n stort, aanterk kamer by die in ingeboude kaste. Die gaste kamer het ingeboude kaste. Die 2de badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Een toesluit motor huis, die motor huis is verleng vir ekstra spasie en pakplek. Kuier kamer:- hierdie kamer word gebruik vir 'n musiek ka,m, kantoor en onthaal area.Hier is twee skuifdeure wat uit vloei na die privaat tuin agter, Hier is 'n stoor kamer met 'n wasbak en toilet. 1,000 liter watertank en drukpomp. Twee lieflike vrugte bome, Avo's wat soveel plesier vir die eienaars verskaf. 'n Suurlemoen boom wat deur die seisoene net dra en dra. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak om te besigtig.

Additional Features
  • Auto Gates
  • Borehole
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • TVRoom
  • Wendy House
Contact Agent(s)

eMail Agent(s)