Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit.
updated on Nov 06, 2025
R 1 100 000

WEB REF: 757146

Property Summary
  • Selling Price R 1 100 000
  • Property Type House
  • Erf Size 630 m2
  • Floor Size 150 m2
  • Rates & Taxes R980.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 2
  • Garages 1
  • Parking Bays 2
Description

Eksklusiewe Alleen Mandaat. Hierdie huis is ideaal vir Aftrede en vir Beginners. Die huis is in 'n uitsonderlike puik toestand en word baie goed versorg en onderhou, deurentyd! Die huis is geleê in 'n veilige area van Naboomspruit in 'n kompleks, die kompleks is diere Vriendelik. Hier is geen maandelikse heffings.Slegs 'n munimale hekfooi pm vir die Sekuriteit. Hierdie eiendom is 'n Voltitel eiendom. Die huis bestaan uit, een Motor huis wat verleng is met 'n waskamer voor en 'n deur wat uit vloei na die tuin. Staalstruktuur Motorafdak met hekke wat kan sluit. Netjiese plaveisel in oprit en orals om die huis. Twee slaap kamers met en-suite badkamers. Ruin oopplan sitkamer en eetkamer en 'n pragtige voorstoep.(Die sitkamer gordyne is ingesluit) Praktiese kombuis uitleg. Grasdak lapa met krag punte. Wendy huis vir tuingereedskap. Pragtige tuin met tuin ornamente, van die pot plante en tuin ornamente is ingesluit. Die vloer bedekking is teels en matte. Watertank en drukpomp ingesluit. Hier kan mens intrek bly en begin leef!!! Kontak my enige tyd vir 'n afspraak om te besigtig.

Additional Features
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Fibre Internet
  • Garden
  • Lapa
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Wendy House
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)