3 Slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
updated on Jan 06, 2026
R 2 250 000

WEB REF: 762195

Property Summary
  • Selling Price R 2 250 000
  • Property Type House
  • Erf Size 687 m2
  • Floor Size 260 m2
  • Rates & Taxes R1913.00
  • Monthly Levy R270.00


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
Description

Perfekte ligging in die immer gewilde Gholfpark Naboomspruit! Uitsonderlike huis geleê in 'n Kompleks met 24/7 Toegangsbeheerde hekke, die omgewing is veilig, hier kan mens met gemoedsrus intrek en kom bly. Die eiendom is 'n voltitel, die Kompleks het geen maandelise heffings, slegs 'n maandelikse hek toegangs fooi. Hierdie pragtige huis bied:- Dieselfde volvloer teels regdeur die huis ... netjiese vakmanskap! 3 Slaapkamers en ingeboude kaste, hoofslaapkamer is toegerus met 'n Lugreëling en en-suite badkamer. 2 Badkamers - pragtige afwerkings. Linne kas. Ruim oopplan sitkamer, eetkamer en TV kamer. Apparte studeerkamer. Gerieflike kombuis uitleg, toegerus met 'n 5 plaat gasstoof en elektriese oond - alles werk uitstekend. Apparte opwas met plek vir 'n dubbelyskas, skottelgoedwasser en tuimeldroër - ideale vertrek om enige kombuis altyd netjies te hou!! Lieflike voorstoep met 'n uitsig oor die golfbaan. Grasdak lapa wat toegerus is met 'n dakwaaier en krag punte. Dubbel motor huis, netjiese en mooi houtdeure met afstandebeerde toegang. Werks kamer in die motor huus of kan ook gebuirk word vir 'n spens. Staal struktuur afdak vir drie voertuie met plaveisel vloer bedekking, dit is 'n aantreklike en netjiese afwerking na die straat front. Groot Karavaan afdak langs die huis. 5,000liter water tank en druk pomp. 2 x 5 kva batterye. - alle krag toestelle werk vanaf hierdie batterye, net die geyser is uitgesluit. Wendy huis vir al daardie ekstras en tuin gereedskap. Alles is net hier bymekaar onder een dak en reg vir intrek en bly. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak!

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Auto Garage Doors
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Fibre Internet
  • Garden
  • Lapa
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Scullery
  • Security Doors
  • Study
  • TVRoom
  • Wendy House
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)