Twee Slaapkamer huis te koop in Naboomspruit/Mookgopong.
updated on Feb 09, 2026
R 1 200 000

WEB REF: 762896

Property Summary
  • Selling Price R 1 200 000
  • Property Type House
  • Erf Size 420 m2
  • Rates & Taxes R865.00
  • Monthly Levy R270.00


  • Beds 2
  • Baths 1
  • Garages 1
Description

Uitstekende Aftree huis te koop in Naboomspruit. Min instandhouding, min moeite, ideaal vir Kopers wat gereeld rond ry en toer. “lock up and go”! Perfek geleë in 'n veilige kompleks met toegangsbeheerde hekke 24/7. Hierdie is 'n voltitel eiendom. Hier is geen maandelikse heffings, slegs 'n munimale hekfooi per maand. Die kompleks is diere vriendelik. Hierdie huis bied twee slaapkamers, met genoegsame ingeboude kaste en dakwaaiers. Een moderne badkamer , een apparte toilet, mooi en netjies afgewerk! Ruim oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis, die kombuis is gerieflik ingerig met ‘n skottelgoed wasser punt ook. Lekker sonnige voorstoep – kom geniet die oggend Bosveld sonnetjie net hier!! Agter is ‘n groot stoep met 90% waterdigte skadunet. Enkel verlengde motor huis met waskamer geriewe voor in en ‘n pakkamer . Die vloer bedekking - volvloer teels regdeur die huis. Die vensters het reeds muskiet gaas voor. 2 x 1,000 lt watertanks is ingesluit met ‘n drukpomp, alles is aan die huis gekoppel , hier is geen water probleem nie. Kontak my enige tyd vir 'n afspraak,.

Additional Information:

Two bedrooms one bathroom lovely living house!!!

Additional Features
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)