Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit/Mookgopong.
updated on Apr 07, 2026
R 895 000

WEB REF: 763519

Property Summary
  • Selling Price R 895 000
  • Property Type House
  • Erf Size 580 m2
  • Floor Size 147 m2
  • Rates & Taxes R956.25


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 2
Description

2 Slaap kamer huis te koop in Naboomspruit Ideale aftree huis! Reg vir Bejaardes wat aftree, beginners en enkel lopendes. Op soek na ‘n juweel van ‘n huis, dan is hierdie die regte huis! Hier is twee slaapkamers met en-suite badkamers en een apparte gaste toilet. Lieflike oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. Lekker sonnige voorstoep en ‘n pragtige gevestigde tuin met vrugte bome. Hoe gerieflik –‘n Tuinier se droom!! - die tuin het ordentlike besproeiing in, reg deur die tuin!! Hierdie huis is nou net oorgedoen met netjiese vloer teels, uitgeverf, moderne ligte en dak waaiers in, net reg vir ‘n nuwe eienaar. Dubbel motor afdak:- Stewige staal struktuur afdak met netjiese skadunet panele langs die kante Die plaveisel in die oprit en reg rondom die huis is netjies, skoon en mooi afgewerk. Met hierdie twee x 2,500 liter watertank sen ‘n drukpomp is hier geen water probleme of ‘n te kort aan water nie. Die watertanks is netjies gesinstalleer onder ‘n afdak, hier dan ook werkspasie vir ‘n werkstafel , die hout rakkies teen die muur is perfek om handgereedskap te stoor. Die huis is ‘n voltitel eiendom, geleë in ‘n veilige Kompleks met toegangsbeheerde hekke 24/7. Die Kompleks is diere vriendelik. Kontak my enige tyd vir ‘n afspraak.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Sprinkler
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)