Drie slaapkamer huis te koop in Naboomspruit.
updated on Apr 10, 2026
R 2 650 000

WEB REF: 763557

Property Summary
  • Selling Price R 2 650 000
  • Property Type House
  • Erf Size 687 m2
  • Floor Size 250 m2
  • Rates & Taxes R1200.00
  • Monthly Levy R270.00


  • Beds 3
  • Baths 3
  • En-Suite 2
  • Garages 2
  • Parking Bays 1
Description

Besonderse goed en ver bogemiddelde drie slaap kamer huis te koop in Naboomspruit. Hierdie is 'n woning vir 'n leeftyd! Perfek geleë in ‘n veilige kompleks met toegangs beheerde hekke 24/7. Die erf gee direkte toegang tot die dorp se golfbaan. Hierdie uitsonderlike huis bied. Dubbel motorhuis, moderne houtdeure – afstandbeheer, voldoende ingeboude kaste vir pak plek. Drie slaakamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met twee en-suite badkamers en rolstoel vriendelik. Pragtige gaste kamers, apparte gaste badkamer, netjies, en aantreklik. Oopplan kombuis en TV kamer. Die kombuis kaste is nut oorgedoen – uiters prakties geinstalleer met genoegsame werk spasie, interessante kaste, laaie en skuif kompartemente in kaste wat ekstra pakplek vergemaklik. Deftige SMEG stoof, gas plate en elektriese oond – hierdie is ‘n pragtige kombuis, elke bakster se droom! Die oopstoep is die hart van die huis, wat ‘n gesellige onthaal en kuier area! Stoor/werkkamer met rake in. Buite kamer wat toegerus is met badkamer geriewe. Pluspunte van die eiendom:- • Vloer bedekkig, duursame teels- netjiese vakmanskap. • Solar - veral in konteks van stygende elektriesetyds koste en beurtkrag – Hier is 44 Solar sonpanele, 16 KVA inverter, 3 Lithium batterye12 Wh, 3,000 lt son geyser. • Roboguard meganismes buite vir sekuriteit om die huis. • Sekuriteit - Ezi view op selfoon en TV skerm in huis. • Water suiweraar in die kombuis. • Waterversagter wat met sout werk. • UV lig suiweraar wat boorgat water suiwer vir huislike gebruik. • 2 x 5,000lty watertanks, automaties gekoppel met die boorgat. • Sterk toegeruste boorgat – baie water, hiet is altyd water! • Besproeiing ten volle automaties met Tyd skakelaars. • Sentrale verkoeling reg deur die huis. • Die hele huis se pype is vervang met koper pype. Hier kan mens werklik net intrek bly en begin leef. Kom geniet die rustighied van die Bosveld net hier in Naboomspruit. Kontak my enige tyd vir besigtiging.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Alarm System
  • Auto Garage Doors
  • Borehole
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Fibre Internet
  • Garden
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
  • Solar Geyser
  • Solar Panels
  • Sprinkler
  • Staff Accommodation
  • TVRoom
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)