Three bedroom house for sale in Mookgopong
updated on Apr 09, 2026
R 850 000

WEB REF: 763693

Property Summary
  • Selling Price R 850 000
  • Property Type House
  • Erf Size 200 m2
  • Floor Size 150 m2
  • Rates & Taxes R850.00
  • Monthly Levy R2200.00


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
Description

Uitstaande ruim drie slaapkamer huis te koop in Kammaland vakansie plaas Naboomspruit. Hierdie is 'n ideale vakansie huis belegging vir 'n Familie. Die huis is geleë in 'n Aandele Blok Skema met hoë sekuriteits toegang vir inwoners en besoekers. Kammaland is 'n Plaas +/- 17km buite Naboomspruit. Om hier te bly skep 'n rustige vakansie gevoel Die hout dek voor die huis bied 'n lieflike uitsig oor die Bosveld, Hier is drie slaapkamers, 'n Loft, lieflike oopplan sitskamer, eetkamer en TV kamer. Die kombuis eenhede is gereiflik ingerig, hier is ook 'n ingeboude braai, te lekker vir die wintersmaande. Die kombuis en waskamer geriewe is appart. Dubbel motor huis met grasdak. Buite is 'n grasdak lapa met 'n pragtige uitsig oor die terrein. Vloer bedekking is teels regdeur die huis. Addisioneel ingesluit is die Kroeg/Bar eenheid, gasstoof, en watertank. Hier is 'n voorafbetaalde krag meter. die krag aankope is op die perseel. Vir inwonbers gebruik is hier 'n ope lug swembad en onderdak binnehuisse swembad. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak, kom kyk gerus!

Additional Features
  • Auto Gates
  • Balcony
  • Braai Area
  • Built in Bar
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Garden
  • Lapa
  • Laundry
  • Patio
  • Pool
  • Security Doors
  • TVRoom
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)