4 Slaapkamer Familie huis te koop in Naboomspruit
updated on Apr 17, 2026
R 1 995 000

WEB REF: 764290

Property Summary
  • Selling Price R 1 995 000
  • Property Type House
  • Erf Size 1983 m2
  • Floor Size 160 m2
  • Rates & Taxes R1507.33


  • Beds 4
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
Description

Prime Property for sale/ Uitmuntente huis te koop in Naboomspruit/Mookgopong. UItstekende ligging in die dorp! Hierdie goedversorgde huis en gevestigde tuin is elke Koper se droom. Hier kan mens net intrek bly en begin leef. Wat bied hierdie huis wat anders is:- ALLES! Aantreklike straat aansig met palisades en skuif toegangshek, netjiese plaveisel in die oprit. Dubbel staalstruktuur motor afdak, dubbel motor huis, pragtige hout deure met afstandbeheerde toegang. Pragtige ontvangs en ingangsportaal, apparte sitkamer, apparte eetkamer. Moderne kombuis, gerieflike en gemaklike uitleg! Gasstoof met elektriese oond. Graniet afwerkings, apparte opwas gedeelte. Familie en TV kamer met deure wat uitvloei na die stoep en braai area. Netjiese kuier stoep met Croma dek dak, hout balke en ingeboude braai . Die binnehof agter is netjies, hier is ook die 4de kamer wat vir ‘n studeer kamer ingerig kan word. Die Wendy huis/ werkskamer is lekker groot vir ekstra pak plek en werks areas, (van die werksbanke kan ingesluit wees by die koop) Solar:- Twee batterye 5.1kw elk (saam 10.2kw.) Inverter 8 kw, 9 Dubbel sonpanele. Die geyser is op ‘n apparte solar stelsel met 4 Son panele en is toegerus met ‘n tydskakelaar. Alles(behalwe die oond) in en om die huis werk op die Solar asook die boorgatpomp en drukpomp. Toegeruste boorgat, standhoudende water deurentyd. Kontak my vandag nog vir ‘n afspraak, kom kyk gerus !

Additional Features
  • Auto Garage Doors
  • Borehole
  • Braai Area
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Fibre Internet
  • Garden
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Scullery
  • Security Doors
  • Solar Geyser
  • Solar Panels
  • Sprinkler
  • Study
  • TVRoom
  • Wendy House
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)