Two bedroom house for sale in Mookgopong/ Naboomspruit
updated on Sep 01, 2026
R 1 100 000

WEB REF: 765738

Property Summary
  • Selling Price R 1 100 000
  • Property Type House
  • Erf Size 436 m2
  • Floor Size 140 m2
  • Rates & Taxes R812.00
  • Monthly Levy R270.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • Garages 2
  • Parkings 3
  • Parking Bays 3
Description

Ideale aftree huis! Perfek vir beginners en net reg vir alleen lopers. Hier is nou 'n lekker "lock up and go" huis vir karavaners wat rond beweeg! Die huis is geleƫ in 'n Kompleks met toegangsbeheerde hekke. Pragtige Kompleks, kinder en diere vriendelik. Die huis bestaan uit 'n lekker sonnige voorstoep. Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Twee slaapkamers met 'n badkamer wat toegang bied na altwee die kamers Apparte gaste toilet. Groot stoep agter met 'n netjiese afdak. Dubbel motor huis, afstandbeheerde deure. Die waskamer geriewe is voor in die motorhuis. Dubbel motor afdak. Netjiese plaveisel. Privaat tuintjie agter. Die Watertamk en drukpomp is ingesluit. HIer is reeds 'n voorafbetaalde krag meter en voorafbetaalde watermeter. Die vloer bedekking is teels regdeur die huis. Moet nie hierdie geleenthied laat verby gaan nie. Kontak my vandag nog vir 'n afgspraak.

Additional Features
  • Auto Garage Doors
  • Breakfast Nook
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Fibre Internet
  • Garden
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Doors
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)