Two Bedroom Retirement house for sale at DIE OOG Naboomspruit.
updated on Sep 22, 2026
R 1 995 000

WEB REF: 769220

Property Summary
  • Selling Price R 1 995 000
  • Property Type House
  • Erf Size 126 m2
  • Floor Size 121 m2
  • Rates & Taxes R1350.14
  • Monthly Levy R4545.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 1
Description

DIE OOG AFTREE LANDGOED is geleë in ‘n lidilliese omgewing aan die voet van die Waterberge net 15km vanaf Naboomspruit. Unieke aftree geleentheid - Aktiewe Gemeenskapslewe. Vakansie oord leefstyl. Leefstyl dienste. Mediese gemoedsrus .Hoë Sekuriteits toepassing. Beheerde toegangs hek, Kom geniet die lekker Bosveld klimaat net hier!! Hier is nou werklik ‘n pragtige netjiese en gerieflike twee slaapkamaer huis met ‘n perfekte ligging langs die wildskamp. Die eiendom is toegangklik en gerieflik belpan vir 'n lekker rustige leefstyl, Kom tuis in ‘n gesellige oopplan sitkamer, eetkamer, kombuis met ‘n apparte opwas gedeelte. Hoofslaapkamer met inloop kaste, en-suite badkamer en skuifdeure wat uitloop na die privaat binne hof. Gaste kamer met skuifdeure na die binne hof. Apparte gaste badkamer. Al die afwerkings is met sorg gedoen, netjiese teels, graniet, plaveisel reg rondom buite, hier is dit altyd net netjies! Die motorhuis is verander na ‘n werkskamer - “hobby room” - baie gerieflik met ekstra pakplek en spasie. HIer is drie Motor afdakke vir twee voertuie en ‘n Golfkar. Solar Geyser apart, Inverter 5Kv, Batterye 5Kv en 6 Sonpanele. HIer kan mens met gemoedsrus intrek bly en net begin leef, kom geniet ‘n sorgvrye aftrede! Die heffing sluit in die geboue versekering. 1 x per week tuindienste, 1 x per week skoonmaak dienste. Die inwoners het ook 'n Noodnommer vir noodgevalle. Kontak my enige tyd vir ‘n afspraak, kom kyk gerus.

Additional Features
  • Breakfast Nook
  • Carport
  • Fibre Internet
  • Garden
  • Laundry
  • Patio
  • Scullery
  • Security Bars
  • Security Doors
  • Solar Geyser
  • Solar Panels
  • Tennis Court
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)