Uitsonderlike mooi en gerieflike aftree huishuis te koop by DIE OOG Naboomspruit.
updated on Dec 05, 2023
R 3 900 000

WEB REF: 530787

Property Summary
  • Selling Price R 3 900 000
  • Property Type Retirement Village
  • Erf Size 245 m2
  • Floor Size 190 m2
  • Rates & Taxes R 1650.00
  • Monthly Levy R 4174.00


  • Beds 3
  • Baths 3
  • En-Suite 3
  • Garages 2
  • Flatlets 1
  • Pool Yes
Description

Die Oog Aftree Landgoed naby Naboomspruit is een van die beste keuses vir U aftrede. Wat bied Die Oog Aftree Landgoed:- Dit is ‘n Deeltitel belegging met Mediese gemoedsrus, Leefstyl dienste, Vakansie leefstyl en ‘n aktiewe gemeenskapslewe. Hierdie unieke twee slaapkamer dubbel verdieping huis met ‘n eenslaapkamer woonstel is so perfek beplan vir U aftrede en vir U kinders en kleinkinders wanneer hulle kom kuier. Wat ‘n asemrowende uitsig vanaf die stoep! Sonsopkoms en sonsondegang hier is ‘n sprokie. Die toegang tot hierdie spog huis is so interessant , mens sal nooit dink dat hierdie huis eintlik ‘n dubbel verdieping huis is nie. ‘n Enorme oopplan vertrek met die sitkamer, eetkamer , TV kamer en kombuis nooi mens vriendleik in na die voorstoep met die pragtige uitsig. Die kaste is van soliede kiaat hout en die vloer teëls harmoniheer perfek in met die graniet afwerkings van die huis. Elke kamer het ‘n en-suite badkamer en baie ingeboude kaste Die Kombuis se kaste is uiters r gerieflik ingerig met baie laaie en pakplek. Die opwas gedeeelte is appart. Die grondvloer bied ‘n eenslaapkamer gaste woonstel met ‘n sitkamer , kombuis en lieflike buitelug stoep en braai area. Hier loop die wild letterlik tot teen die huis. Hierdie woonstel kan met ‘n golfkar van buite af bereik word met die netjiese plaveisel paadjie, of mens kan met die trappe na onder en bo beweeg. U kinders sal dit so geniet! ‘n Sonpaneel stelsel met lithium batterye verskaf krag aan die hele huis. Die sentrale verkoelings stelsel is net ‘n plesier! Hier is net gemak en gerief Kom kyk gerus kontak my vandag nog vir U afspraak.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Auto Garage Doors
  • Balcony
  • Braai Area
  • Garden
  • Laundry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Pool
  • Scullery
  • Security Doors
  • Solar Heating
  • Sprinkler
  • Study
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)