Retirement House for sale at Die Oog Retirement Village Naboomspruit.
updated on May 14, 2024
R 1 850 000

WEB REF: 712047

Property Summary
  • Selling Price R 1 850 000
  • Property Type Retirement Village
  • Erf Size 105 m2
  • Floor Size 124 m2
  • Rates & Taxes R 1005.01
  • Monthly Levy R 3693.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 2
  • Garages 1
  • Parking Bays 1
Description

Uiters netjiese twee slaapkamer huis te koop by Die Oog Aftree Landgoed Hierdie pragtige huis bied twee slaapkamers twee volbadkamers, lieflike oopplan sitkamer, eetkamer, kombuis, kuierstoep en braai area. Volvloer teëls, dakwaaiers, sentrale water verkoelings stelsel, Enkel motor huis, een skadunet afdak. Netjiese plaveisel. Ingesluit is: 5 KVA Inverter, Lithium battery en 6 son panele.Son geyser. Een Golfkar, 2 Wateranks. Hierdie huis is gerieflik ingerig en kan met min moeite onderhou word. Kom geniet die voordele om hier by DIe Oog af te tree.. 24/7 Sekuriteits Landgoed. Mediese gemoedsrus - Gevestigde gesondheids Sentrum met voltydse personeel. Leefstyl dienste: Bekostugbare etes daagliks. Huis skoonmaak dienste, tuin dienste, wasgoeddiens, motorwassery, haarsalon, skoonheids salon. Vakansie leefstyl-boomryke omgewing, pragtige bosveld voël spesies, vrylopende wilds bokkies Heffing. sluit gratis water in, 1 X per week huis skoonmaak dienste en 1 X per week tuin dienste. Gratis gebruik van die fasiliteite vir inwoners op die Landgoed. Kontak my gerus vir 'n afspraak, kom kyk!

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Auto Garage Doors
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • BuiltInBraai
  • Carport
  • Garden
  • Lapa
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Bars
  • Security Doors
  • Solar Heating
  • Study
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)