Retirement House for sale at Die Oog Retirement Village Naboomspruit
updated on Jan 09, 2025
R 1 700 000

WEB REF: 712051

Property Summary
  • Selling Price R 1 700 000
  • Property Type Retirement Village
  • Floor Size 118 m2
  • Rates & Taxes R813.35
  • Monthly Levy R4124.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 1
  • Parking Bays 1
Description

RETIREMENT/AFTREE HUIS: Wat ‘n gerieflike en gesellig huis! Die Oog Aftree Landgoed is 15km vanaf Naboompsruit in die Limpopo Provinsie. Hierdie mooi huis is net reg vir intrek en bly. Ideaal vir toesluit en gaan toer (lockup and go) Pratige ruim oopplan sitkamer, eetkmer en kombuis. Netjiese afwerkings. Die sitkamer se skuifdeure vloei uit na die braai area en privaat tuin, hier is baie plaveisel, alles is maklik om skoon en netjies te hou met min moeite. Die mure agter is ±2.6 meter hoog wat soveel privaatheid skep vir die eienaars. Pragtige hoofslaapkamer met aantrek kamer, mooi ingeboude kaste vir hom en vir haar, moderne en-suite badkamer. (stort, toilet en wasbak) Hier is een gaste kamer en een gaste badkamer(Bad wasbak en toilet) Enkel motor huis met ‘n afdak voor,... en wat baie belangrik is, is die groot karavaan afdak! Die opritte is netjiies uitgelê met plaveisel. Langs die karavaan afdak is ‘n vrolike tuintjie. Wat ook ingesluit is, is die krag omskakelaar (Inverter) 6 Sonpanele en Lithium battery, watertank en gas geyser. Hier is koopkrag. Heffing:- sluit geboue versekening en buite instandhouding in, gratis water, gebruik van die fasiliteite, 1 X per week skoonmaak dienste en tuin dienste. Wat maak Die Oog so Uniek:- Aktiewe gemeenskapslewe: Vakansie leefstyl: Mediese gemoedsrus: 24/7 Sekuriteit. Kontak my vir 'n afspraak, kom kyk gerus!

Additional Features
  • Auto Garage Doors
  • Braai Area
  • BuiltInBraai
  • Carport
  • Garden
  • Lapa
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Security Bars
  • Security Doors
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)