Retirement House for sale at Die Oog Retirement Village Naboomspruit/Mookgopong
updated on Oct 09, 2024
R 1 730 000

WEB REF: 729512

Property Summary
  • Selling Price R 1 730 000
  • Property Type Retirement Village
  • Erf Size 112 m2
  • Rates & Taxes R1375.00
  • Monthly Levy R4061.00


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 1
  • Parking Bays 1
  • Pool Yes
Description

Perfekte aftree huis by DIE OOG AFTREE LANDGOED. Die Oog Aftree Landgoed bied gemoedsrus met die versorgings eenheid en daaglikse kliniek op die perseel. Die sekuriteit is uitstekend met 24/7 hek toegangsbeheer. Al die fasiliteite is net hier, ‘n restaurant, haarsalon, biblioteek. lieflike swembaddens, put put bane, wildskamp en vele meer. Die ligging van hierdie huis is so perfek, hoek erf, min verkeer en naby die wildskap. Hierdie huis is beplan en gebou vir gemak en gerief. Die afwerkings is van die beste gehalte, graniet blaaie in die kombuis en badkamers, hout afwerkings op die stoep by die braaier. Netjiese ingeboude kaste met “soft closing” laaie reg deur die huis. Hierdie huis bied. • Drie slaapkamers, twee badkamers, hooflaapkamer met en-suite badkamer. • Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. • Stoep met ‘n ingeboude braai wat uitloop na die privaat tuin. • Een toesluit motor. • Drie afdakke vir twee motors en ‘n karavaan, hier is ook ‘n pakkametjie vir tuin gereedskap en 'n apparte parkeering vir ‘n gholf karretjie. Gasstoof – Geinstalleer volgens vereiste spesifikasies met ‘n sertifikaat. Solar:- 9 Sonpanele, Inverter 5 Kw, Lithium Batterye 11Kw. Geinstaller volgens gespesifiseerde regulasies. Alle elektriese toebehore werk op hierdie stelsel (slegs die oond is nie gekoppel nie) Die Heffing: • sluit in geboue versekering • buite instandhouding van die huis • gratis water • 1 x per week tuin dienste • 1 x per week huis skoonmaak dienste • Gratis gebruik van die swembaddens. Kontak my vandag nog vir ‘n afspraak, kom kyk gerus! Die huis is gereed en net reg vir intrek en bly!

Additional Features
  • Auto Garage Doors
  • BuiltInBraai
  • Carport
  • Garden
  • Pantry
  • Patio
  • Pets Allowed
  • Pool
  • Security Bars
  • Security Doors
  • TVRoom
  • Wendy House
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)