Two bedroom Retirement house for sale at Die Oog Naboomspruit
updated on Mar 13, 2025
R 1 510 000

WEB REF: 730114

Property Summary
  • Selling Price R 1 510 000
  • Property Type Retirement Village
  • Erf Size 98 m2
  • Rates & Taxes R1000.00
  • Monthly Levy R3849.00


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Parking Bays 1
  • Pool Yes
Description

Ideale aftree huis te koop by Die Oog Aftree Oord Naboomspruit. Hierdie huis is perfek vir n gemaklike en gerieflike aftrede. Eerstens is die huis se ligging baie goed, hier is geen huise is voor die huis gebou nie. Die vooraansig is pragtig met die lower groen koelte bome by die voordeur, dit skep so rustige atmosfeer. Die huis bied twee slaapkamers, die hooflaapkamer met 'n en suite badkamer. Een gaste badkamer. Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Lekker oopstoep met 'n ingeboude braai en oprolseile. Lieflike privaat tuin met mure om. Die motorhuis is omskep in 'n kantoor en hier is een motor afdak. Hierdie Aftree oord is baie gewild. Hier kan mens met gemoedsrus aftree met die Mediese sorg sentrum op die perseel. Kontak my vir verdere inligting. Kom kyk gerus vir wat DIe Oog Aftree Oord aanbied vir sy inwoners. Kontak my vandag nog.

Additional Features
  • BuiltInBraai
  • Carport
  • Garden
  • Patio
  • Pool
  • Security Bars
  • Study
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)