Pragtige Twee slaapkmer Meenthuis/ Townhouse te koop in Naboomspruit
updated on Apr 21, 2023
R 610 000

WEB REF: 112976

Property Summary
  • Selling Price R 610 000
  • Property Type Townhouse
  • Erf Size 131 m2
  • Rates & Taxes R 497
  • Monthly Levy R 400


  • Beds 2
  • Baths 1
  • Garages 1
Description

Alles perfek onder een dak! Hierdie geriefike meenthuis bied twee slaapkamers een badkamer apparte toilet. Lieflike oopplan sitkamer, eetkamer, kombuis en gesellige kuier stoepvoor wat uitloop op die grasgroen privaat tuin. Baie ingeboude kaste en rakke. Lugreëling en waaiers. Netjiese waterdigte skadunet afdakke, hier is 'n 2,500lt watertank en drukpomp. Een toesluit motorhuis met die waskamer voor in. Waterdigte afdak vir twee voertuie. Ingeboude braai en kuier area, netjiese plaveisel. Voorafbetaalde kragmeter. Hierdie huis is net reg vir intrek en bly. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • Built in Cupboards
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Carport
  • Garden
  • Guest Toilet
  • Laundry
  • Security Doors
Property Address

Mookgopong, Mookgopong, Limpopo

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)